Restaurant & Wegneemetes in Hartenbos


June 29, 2018 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Restaurant & Wegneemetes in Hartenbos

Restaurant & Wegneemetes in Hartenbos

Restaurant & Wegneemetes in Hartenbos

Die Boeppensie is ‘n gewilde restaurant en wegneemetes winkel in Hartenbos. Die nuwe verbeterde Boeppensie, vroeër bekend as Die Boepensie, het sy deur geopen in Junie 2018. Die nuwe eienaars, Tertius en Jennie Spies nooi u uit om in te loer en na die nuwe, verbeterde winkel en spyskaart te kom kyk. Die Boeppensie spog met ‘n vars nuwe voorkoms en ‘n spyskaart met vir die oorspronklike disse sowel as ‘n paar nuwe toevoegings.

Kom geniet ‘n heerlike ontbyt, ligte middagetes of burgers, vis en skyfies, gekookte etes  en Sondagetes by Boeppensie in Hartenbos.

Comments