Mosselbaai Vredebest Veilings Junie 2017


May 31, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Mosselbaai Vredebest Veilings Junie 2017

Mosselbaai Vredebest Veilings Junie 2017

Mosselbaai Vredebest Veilings Junie 2017
Vredebest Veilings te Voorbaai Mosselbaai bied Junie 2017 oudergewoonte weer twee veilings aan by hul perseel in Voorbaai. Hul veilings bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, gereedskap en vele meer!

Mosselbaai Veiling Datums vir Junie 2017:

  • 6 Junie om 11h00
  • 20 Junie om 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Veilings se veilingslokaal te Industrie Straat, Voorbaai, Mosselbaai.

Comments