Mosselbaai Skaapkop Ete


February 26, 2019 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Mosselbaai Skaapkop Ete

Mosselbaai Skaapkop Ete

Mosselbaai Skaapkop Ete

4 Cousins Bar and Bites Skaapkop Ete Mosselbaai Maart 2019

4 Cousins Bar & Bites in Mosselbaai bied op 27 Maart 2019 weer hul gewilde Skaapkop Ete aan. Die aand beloof om soos oudergewoonte puik te wees met smullekker kos en ‘n gesellige atmosfeer.

Wat kan jy verwag:

  • Skaapkop
  • Patats
  • 2 Slaaie
  • Gegeurde Brode
  • Malva Poeding en vla

Koste beloop R 150 per persoon
Ete begin 18h30 vir 19h00

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Comments