Mosselbaai Restaurant Spesiale Aanbiedinge


September 17, 2018 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News,Special Offers


Mosselbaai Restaurant Spesiale Aanbiedinge

Mosselbaai Restaurant Spesiale Aanbiedinge

Mosselbaai Restaurant Spesiale Aanbiedinge

 

Restaurant in Mosselbaai Promosies

4 Cousins Bar and Bites in Mosselbaai bied lekker spesiale aanbiedinge aan op ‘n groot verskeidenheid disse vanaf Maandag 17 September tot Saterdag 22 September 2018.

Maandag 17 September Restaurant Spesiale Aanbiedinge

  • 600g Ribs en Chips + Bergie, Brandewyn/Coke vir R 115
  • 2 x Hamburgers met Chips vir R 95
  • Kerrie Afval met Rys of Stampmielies R 65

Dinsdag 18 September Restaurant Spesiale Aanbiedinge Mosselbaai

  • Vis en Chips met slaai R 55
  • 2 x Rib Burgers en Chips R 95
  • Kerrie Afval met rys en stampmielies R 65

Woensdag 19 September Restaurant Spesiale Aanbiedinge Mosselbaai

  • Heerlike Kerrie Vetkoek R 25
  • 2 x Hoender Schnitzels , Soetpatat chips en slaai R 150
  • Kerrie Afval met stampmielies of rys R 65

Donderdag 20 September Restaurant Promosies Mosselbaai

  • Lamskerrie met rys en soetpatats R 80
  • 2 x Vis Burgers en chips R 80

Vrydag 21 September Restaurant Spesiale Aanbiedinge Mosselbaai

  • 1 Kg Ribs met chips R 159
  • Gespitte Lamsvleis met 2 slaaie R 100

Saterdag 22 September Restaurant Spesiale Aanbiedinge Mosselbaai

  • Hamburger met chips R 55
  • Kerrie Afval met rys en stampmielies R 65

Besoek 4 Cousins Bar and Bites in Mosselbaai by die Spar Sentrum in Da Nova vir kwaliteit kos teen goeie pryse;

 

 

Comments