Mixed Media Scrapbook Tegniek Klas Hartenbos


August 23, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Mixed Media Scrapbook Tegniek Klas Hartenbos

Mixed Media Scrapbook Tegniek Klas Hartenbos

Mixed Media Scrapbook Tegniek Klas Hartenbos

Bring jou vriendinne en kom geniet ‘n heerlike mixed media tegniek scrapbook klas op Saterdag 2 September 2017 by Scrapbook Haven, die scrapbook paradys in Hartenbos.

Die klas word word aangebied deur bekende in die dorp, Barbara Weyer. Kom geniet die oggend saam met ons en maak nuwe vriendinne terwyl jy nuwe tegnieke aanleer!

  • Tyd: 08h30 tot 12h30
  • Koste: R270, alles ingesluit om projek te voltooi
  • Besprekings noodsaaklik.

Comments