Mix Media Scrapbook Klas in Hartenbos


July 26, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Mix Media Scrapbook Klas in Hartenbos

Mix Media Scrapbook Klas in Hartenbos

Mix Media Scrapbook Klas in Hartenbos

Scrapbook Haven in Hartenbos bied eers komende Saterdag 29 Julie 2017 ‘n mix media tegniek scrapbook klas aan vir beginners. Die klas word aangebied deur bekende in die dorp, Barbara Weyer. Kom geniet die oggend saam met ons! Die oggend beloof om vet pret te wees.

  • Tyd: 08h30 tot 12h30
  • Koste: R270, alles ingesluit om projek te voltooi
  • Besprekings noodsaaklik.

Comments