Langnaweek Slaghuis Promosies Hartenbos


August 8, 2019 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Special Offers


Divvies Slaghuis Naweek Promosies Hartenbos

Langnaweek Slaghuis Promosies Hartenbos

Divvies Slaghuis Naweek Promosies Hartenbos

Slaghuis in Hartenbos

Dis langnaweek en wat gaan saam met langnaweek? Braai natuurlik! Divvies Slaghuis in Hartenbos bied ‘n verskeidenheid spesiale aanbiedinge aan op kwaliteit vleis. Hierdie pryse is geldig tot Dinsdag 13 Augustus 2019.

  • Half en Heel Lam – R 87.00 p/kg
  • Beesfillet – R 109.90 p/kg
  • Beef Mince – R 69.99 p/kg
  • Oupa Daan se Dik Wors – R 69.99 p/kg
  • Hoender Sosaties – R 69.99 p/kg
  • Skaap Pakke – R 79.99 p/kg
  • Pork Texan Steak – R 59.99 p/kg
  • Chicken Wings / Sundowners – R 59.99 p/kg
  • Chicken Fillets – R 69.99 p/kg

Divvies Slaghuis bied ook ‘Sauce on Tap’, lekker wegneemetes en Vrydae en Saterdae braai ons. Kom voorspel die Springbokke en Pumas se telling reg en wen ‘n hele lam!

 

Comments