Langnaweek Slaghuis Promosie in Hartenbos


March 17, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Special Offers


Langnaweek Slaghuis Promosie in Hartenbos

Langnaweek Slaghuis Promosie in Hartenbos

Langnaweek Slaghuis Promosie in Hartenbos

Hartenbos Slaghuis in Kaap de Goede Hooplaan bied hierdie langnaweek en Buffalo Rally naweek weer van hul top gehalte vleis teen spesiale tariewe op promosie aan. Kry jou gehalte vleis vir die naweek se braai hier.

  • Braai Chops @ R99.99 p/kg
  • Spek Wors @ R69.99 p/kg
  • Rump Sosaties @ R99.99 p/kg
  • Rashers @ R99.99 p/kg
  • Droë Wors @ R 175.99/kg

Kontak gerus Hartenbos Slaghuis vir bestellings en navrae.

Comments