Kreatiewe Kids by Periwinkle Groot Brakrivier


December 6, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Desember Vakansie Program vir Kinders in Groot Brakrivier

Kreatiewe Kids by Periwinkle Groot Brakrivier

Desember Vakansie Program vir Kinders in Groot Brakrivier

Desember Vakansie Program vir Kinders in Groot Brakrivier

Periwinkle Crafts and Habby bied hierdie vakansie ‘n reeks opwindende kunsklasse aan vir kinders! Die program begin 12 Desember 2017 en is aan die gang tot 4 Januarie 2018. Kinders van 6 tot 12 jaar is welkom om klasse by te woon. Daar is volwasse toesig en die koste van R 200 per klas per kind sluit material, middagete & sap in. Die klasse is van 10am tot 1pm.

  • 12 Des – Muur Sleutelhouers
  • 14 Des – Kershouers 19 Des – Mosaiek Skinkbord
  • 21 Des – Voëlhokkies (R25 ekstra)
  • 28 Des – Seilbote
  • 2 Jan – Fotoraam
  • 4 Jan – Kralestring
  • Besprekings is noodsaaklik!

Bespreek by Sandra 079 835 0276 of by Periwinkle 076 719 2641

Comments