Kontrei-kos Sondagmiddagete Vleesbaai Mosselbaai


January 24, 2019 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Kontrei-kos Sondagmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Kontrei-kos Sondagmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Kontrei-kos Sondagmiddagete Vleesbaai Mosselbaai

Mosselbaai Sondagmiddagete Vleesbaai

Stoepsit Restaurant en Venue is ‘n gewilde restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai. Hulle bied smullekker Kontrei-kos Sondag 4-gang middagetes aan elke eerste Sondag van die maand en is oop vir funksies en troues deur die jaar.

Vleesbaai Sondagbuffet

Bring jou vriende en familie vir ‘n lekker bederf op Sondag 3 Februarie 2019 slegs 20km vanaf Mosselbaai.

Stoepsit Sondagmiddagetes Kostes 2019

  • Volwassenes: R 200.00
  • Kinders onder 12: R 100.00
  • Voorskoolse Kinders: R 50.00
  • Pensionarisse ontvang 15% afslag op etes.

Besprekings is noodsaaklik.

 

 

Comments