Kersete in Hartenbos


December 2, 2019 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Kersete in Hartenbos

Kersete in Hartenbos

Kersete in Hartenbos

Riviera Hotel Hartenbos Kersete 2019

Die Riviera Hotel, op die oewer van die Hartenbosrivier, bied op 25 Desember 2019 hul gewilde Kersete aan. Kom geniet top gehalte kos en ‘n gesellige atmosfeer hierdie Kersfees in Hartenbos. Slegs beperkte plek beskikbaar, besprekings is noodsaaklik.

Kersfees Spyskaart by Riviera Hotel Hartenbos

Kersete in Hartenbos

  • Slaai Koppies met seekos
  • Gammon en mostertsous
  • Beesrol
  • Hoender fillet met sampioensous
  • Gegeurde Rys
  • Gebakte Aartappels
  • Spinasie Lasagne
  • Pampoenkoekies
  • Kersfees Slaai
  • Caramel Volcano met Roomys

Koste vir die Kersete beloop:

  • R 350 per volwassene
  • R 250 vir kinders tussen 4 en 12 jaar
  • Kinders onder 4 jaar gratis
  • Prys sluit 1 bottel wyn per 2 mense in.
  • Daar is grapetizer ook ingesluit as ‘n nie-alkoholiese opsie.
  • Keuse tussen die volgende wyn: Polkadraai Sauvblanc/ Chenin Blanc/ Polkadraai Pinotage
  • Keuse van wyn moet per epos bevestig word.
  • Ete is 12h00. Slegs een sitting
  • Volle bedrag moet betaal word om plek te bevestig.

Kontak Riviera Hotel vir meer inligting.

Comments