Jaareind Funksies in Mosselbaai


September 13, 2019 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Jaareind Funksies in Mosselbaai

Jaareind Funksies in Mosselbaai

Jaareind Funksies in Mosselbaai

Dis weer daardie tyd van die jaar waarna talle mense heeljaar na uitsien, jaareind funksies! Beach House Restaurant bied verskeie uitstekende opsies aan vir jaareind funksies. Die restaurant bied uitstaande gehalte buffetetes aan, met ‘n asemrowende uitsig oor Mosselbaai.

Beach House Restaurant is ‘n gewilde restaurant vir jaareind funksies, verjaarsdag partytjies, troues en ander funksies.

Vooraf besprekings vir funksies is noodsaaklik om teleurstelling te voorkom.

Jaareind Funksies in Mosselbaai

 

Comments