Groot uitverkoping op Mans Klere in Mosselbaai


May 18, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Special Offers


Groot uitverkoping op Mans Klere in Mosselbaai

Groot uitverkoping op Mans Klere in Mosselbaai

Groot uitverkoping op Mans Klere in Mosselbaai

De Ville’s Mansuitrusters in Mosselbaai bied ‘n groot uitverkoping aan op van hul mans warm- en sportbaadjies, broeke, pakke klere, tekkies en nog vele meer. Alle make en groottes is beskikbaar.

Vir die groter man wat sukkel om klere te kry wat pas bied De Ville’s Mansuitrusters ‘n reeks groter klere beskikbaar van tot 12XL en skoene tot nommer 18.

Besoek De Ville’s Mansuitrusters gerus in Blandstraat Mosselbaai.

Comments