Geskenkwinkel in Mosselbaai met Cotton Road en Vivace Handsakke


December 14, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Cotton Road & Vivace Handsakke Mosselbaai

Geskenkwinkel in Mosselbaai met Cotton Road en Vivace Handsakke

Cotton Road & Vivace Handsakke Mosselbaai

Cotton Road & Vivace Handsakke Mosselbaai

Kersfees is om die draai. Koop die perfekte geskenk hierdie feesseisoen en maak die vrou in jou lewe se hart bly. Of dit nou jou vrou, ma, ouma of selfs dogter is, Dazzle it in die Goods Shed Mosselbaai bied iets vir almal. Dazzle It bied ‘n reeks Cotton Road and Vivace handsakke, beursies, juwele en geskenke om te kies en keur.

Dazzle It is daagliks oop vanaf 9am tot 6pm, slegs Kersdag gesluit.

Comments