Dr Leon van Wyk nou in Hartenbos Spesiaal vir Ortodonsie


May 23, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Dr Leon van Wyk nou in Hartenbos Spesiaal vir Ortodonsie

Dr Leon van Wyk nou in Hartenbos Spesiaal vir Ortodonsie

Dr Leon van Wyk nou in Hartenbos Spesiaal vir Ortodonsie

Skewe tande kan perfek belyn word met behulp van draadjies

Dr. Leon van Wyk is ‘n gekwalifiseerde tandarts in Hartenbos met meer as 40 jaar ondervinding in die bedryf. Dr. van Wyk het ook verder studeer en homself ge-spesialiseer in ortodonsie vir die behandeling van skewe tande. In die algemeen word daarna verwys as draadjies op die tande. Die praktyk maak gebruik van die nuutste tegnologie en behandeling om die beste resultate vir hul pasiënte te bied.

Tandarts in Hartenbos

Dr. Leon van Wyk in Hartenbos beywer hom vir die kundige regstelling van die profiel, waar dit afwyk van die normale as gevolg van tande wat nie in hul regte posisie is nie. Algemene probleme wat deur ortodontiese behandeling reggestel kan word, sluit in: skewe tande, foutiewe byt, te veel tande vir die kakebeen, asook ander estetiese en funksionele probleme.

Mediesefonds Goedgekeurde Ortodonsie in Hartenbos

Dr. Leon van Wyk Tandarts in Hartenbos is ingekontrakteer met Mediese Fondse en kan hul pasiente dus bystaan met goedkeuring en magtiging van ortodontiese prosedures. Die tandartspraktyk is uniek in hul administrasie en volkome toegerus om met Mediese fondse te werk as gevolg van hul jarelange ondervinding. So word pasiente tegemoed gekom en gehelp om die minimum bybetalings te bewerkstellig. Betalingsooreenkomste word ook vir privaat pasiënte op die beste manier beding.

Vir meer inligting en kontakbesonderhede:

Comments