Divvies Slaghuis Naweek Promosies Hartenbos


July 5, 2019 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Special Offers


Divvies Slaghuis Naweek Promosies Hartenbos

Divvies Slaghuis Naweek Promosies Hartenbos

Divvies Slaghuis Naweek Promosies Hartenbos

Divvies Slaghuis in Hartenbos bied hierdie naweek weer oudergewoonte hul naweek slaghuis promosies aan. Die bekende slagter, Edgar en sy span staan gereed om jou te help met top gehalte vleis.

Divvies Slaghuis Naweek Promosies Hartenbos

Slaghuis in Hartenbos Promosie

  • AB 2/3 Twee Tand               R 87.99 p/kg
  • Chicken Wings                    R 59.99 p/kg
  • Beeskookvleis                     R 59.99 p/kg
  • ‘Doodvreet’ Beesrashers     R 69.99 p/kg
  • Beesbraaistuk                     R 89.99 p/kg
  • Topside Bees Goulash        R 89.99 p/kg
  • Hoender Sosaties               R 69.99 p/kg  en nog vele meer!

Divvies Slaghuis bied ook hoender en bacon sosaties, hoender kombersies, sundowners, skilpadjies, skaapstertjies,feta en vye wors, biltong en kaaswors, knoffel en kaaswors, burger patties, knopkierries, espatadas, ponytails, Doodvreet Pork Belly en nog meer!

 

Comments