Diepsee Hengelritte in Mosselbaai


April 3, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Diepsee Hengelritte in Mosselbaai

Diepsee Hengelritte in Mosselbaai

Diepsee Hengelritte in Mosselbaai
Dis vakansietyd en die vis loop! Bespreek vandag nog jou diepsee hengelrit aanboord een van Deep Sea Adventures se drie hengelbote. Ons het nuus ontvang dat die vis waarlik loop. Kom probeer jou geluk met diepseehengel en wie weet, dalk kan jy ook ‘n lekker bonito, kabeljou of elf op die kole gooi!

Daar is nog plek beskikbaar op more, Dinsdag 4 April se diepseerit.

Comments