Chalk Paint Verf Tegniek Klasse in Mosselbaai en George


June 6, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


Chalk Paint Verf Tegniek Klasse in Mosselbaai en George

Chalk Paint Verf Tegniek Klasse in Mosselbaai en George

Chalk Paint Verf Tegniek Klasse in Mosselbaai en George

Verf Klasse in Mosselbaai en George

United Paints in Mosselbaai en George bied nou opwindende ‘chalk paint’ verf klasse aan. Kom geniet ‘n Saterdagoggend saam met ons en leer hoe om iets kleins te verander in ‘n kunswerk!

Koste beloop R200 per persoon en sluit in waardevolle kennis, jou wegneem kunswerk en verversings.

Vir meer inligting en kontakbesonderhede:

United Paints Mosselbaai

United Paints George

Comments