Cappuccino en Koek Spesiale Aanbieding Groot Brakrivier


March 9, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Special Offers


Cappuccino en Koek Spesiale Aanbieding Groot Brakrivier

Cappuccino en Koek Spesiale Aanbieding Groot Brakrivier

Cappuccino en Koek Spesiale Aanbieding Groot Brakrivier

Koffie Winkel en Gallery in Groot Brakrivier

Black Vanilla is ‘n bekende koffie winkel met gallery in Groot Brakrivier. Talle mense kom van heinde en verre hier bymekaar vir Black Vanilla se kenmerkende kwaliteit Häzz koffie. Op Saterdag 11 Maart trek Black Vanilla ‘n nuwe baadjie aan en verwelkom Fritz en Anneke met ‘Die Rok Shoppe’ as deel van Black Vanilla. Die Rok Shoppe bied ‘n verskeidenheid klere en juwele aan.

Kom klink Saterdag 11 Maart om 11h00 ‘n glasie sjampanje saam met Lize, Fritz en Anneke.

Geniet ‘n heerlike Cappuccino met ‘n stuk koek vir slegs R50.00. Hier spesiale aanbod is slegs geldig Saterdag 11 Maart 2017 by Black Vanilla Groot Brakrivier.

Black Vanilla het ook nou ‘n nael tegnikus wat pragtige kwaliteit naels doen. Kontak Black Vanilla gerus vir meer inligting.

Comments