Braai Dag Slaghuis Promosie in Mosselbaai


September 21, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Special Offers


Slaghuis Braai Promosie by Bo Karoo Vleismark Mosselbaai

Braai Dag Slaghuis Promosie in Mosselbaai

Slaghuis Braai Promosie by Bo Karoo Vleismark Mosselbaai

Slaghuis Braai Promosie by Bo Karoo Vleismark Mosselbaai

Braai Dag is byna hier en Bo Karoo Vleismark in Voorbaai Mosselbaai bied heerlike sakpas promosies aan op ‘n verskeidenheid vleise. Besoek Bo Karoo Vleismark op Donderdag 21 September, Vrydag 22 September asook Saterdag 23 September en maak gebruik van hul puik pryse op kwaliteit vleis perfek die naweek braai.

  • Pork Texan teen R 45.99 p/kg
  • Pork Loin teen R 59.99 p/kg
  • Oupa se Vrou se Wors teen R 59.99 p/kg
  • 2 Tand Skaap (heel & half) teen R 79.99 p/kg
  • Lam Braai Chops teen R 117.99 p/kg
  • Lam Loin Chops teen R 135.99 p/kg
  • Lam Braai Rib teen R 93.99 p/kg

Bo Karoo Vleismark is Maandag 25 September 2017 oop tot 14h00.

Kontak hul gerus vir bestellings of navrae

Comments