Bande Promosie in Mosselbaai by Oliver Treads
February 15, 2017
Special Offers

Bande Promosie in Mosselbaai by Oliver Treads
Oliver Treads Mosselbaai, bied hierdie maand, Februarie 2017, ‘n fantastiese promosie aan op van hul bande vir voertuie. Maak gebruik van hierdie geleentheid en vervang jou voertuig se bande teen bekostigbare pryse in Mosselbaai.
Pryse op bande vanaf:
- 13 duim – R 399
- 14 duim – R 469
- 15 duim – R 599
- 16 duim – R 699
- 17 duim – R 750
Gratis Nitrogen ingesluit
Terme en voorwaardes geld.
Vir meer inligting en kontakbesonderhede vir Oliver Treads
Comments
Leave a Comment