Langkloof Bloeisel Fees Joubertina
Die Langkloof Bloeisel Fees is ‘n Kontrei fees in die hartjie van die Langkloof, 180km vanaf Port Elizabeth, George en Oudtshoorn maak van hierdie die ideale familie wegbreek fees.
Van ons land se top kunstenaars, sportmanne en vermaaklikheids sterre is hierdie te sien by die fees.
Verskeie landbou uitstallings, Sky Dive vertonings ens vind plaas gedurende die fees.
Kom geniet langkloof gasvryheid in die hartjie van die appel wereld!
Plek: Joubertina Sportgronde
Adres: Ferreira Straat, Joubertina, Langkloof
Datum: 23 tot 26 Augustus 2012
Kontak Persoon: Karien vd Mescht
Tel No: +27 (0) 42 273 1056
Hou die Garden Route Events Calendar dop vir meer inligting soos dit beskikbaar word.
Vir meer inligting besoek ook ons webtuiste
