4-Gang Sondag Buffet Middagete Mosselbaai


July 31, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Garden Route News


4-Gang Sondag Buffet Middagete Mosselbaai

4-Gang Sondag Buffet Middagete Mosselbaai

4-Gang Sondag Buffet Middagete Mosselbaai

Mosselbaai Sondag Buffet Middagetes

Kom geniet ‘n heerlike 4-gang Sondag Buffet Middagete by Stoepsit Restaurant, ‘n gewilde restaurant and funksielokaal net buite Mosselbaai op die Vleesbaai / Boggomsbaaipad. Smul aan top gehalte kos, terwyl u ontspan saam met familie en vriende. Die prag restaurant bied ‘n uitgebreide wynlys met van ons land se top wyne.

Sondag Buffet Middagete Datums vir Augustus 2017

6, 13 ,20, 27 Augustus 2017

Ons Sondag Buffet Middagetes bestaan uit sop met ‘n broodjie, ‘n voorgereg, hoofgereg (buffet) en ‘n ‘n keuse tussen 3 nageregte wat ons weer bedien. Stoepsit is ‘n gelisensieerde restaurant en bied kredietkaart fasiliteite.

  • R180 per persoon
  • Kinders onder 12 – R90
  • Voorskool – R45
  • 2 jaar en jonger is gratis
  • Besprekings is noodsaaklik.

Kontak ons gerus vir meer inligting

Comments